album cover
Katdoringvlei
album cover
Katdoringvlei è stato pubblicato il 1 gennaio 1996 da Trio Records come parte dell'album Vroeteltreffers
1 gennaio 1996
EtichettaTrio Records
LinguaOlandese
BPM161
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Dis so lekker, dis so lekker
Dis mos ou jaar vanaand
Ou Pikkie en Jolida stap hand aan hand
Die mense die drink en die mense die raas
Hier in ou Pikkie se lekker garage
Van heinde en vêr kom almal hier saam
Om hier te kom jol op die lekker dansbaan
[Chorus]
Katdoringvlei
Dis mos die plekkie vir my
Katdoringvlei
Ja, hier wil ons mos kom bly
Katdoringvlei
Ja, hier wil ons mos kom bly
[Verse 2]
Ou Proffie en sy meisie hulle loop mos hier saam
Ek wonder waarheen die tweetjies nou gaan
Hoe later, hoe kwater, hoe meer vloei die wyn
Môre staan ons op met 'n lekker hoofpyn
Volgende jaar is ons almal weer hier
Dankie aan almal dis ma heelse plesier
[Chorus]
Katdoringvlei
Dis mos die plekkie vir my
Katdoringvlei
Ja, hier wil ons mos kom bly
Katdoringvlei
Ja, hier wil ons mos kom bly
[Verse 3]
Dis so lekker, dis so lekker
Dis mos ou jaar vanaand
Ou Pikkie en Jolida stap hand aan hand
Die mense die drink en die mense die raas
Hier in ou Pikkie se lekker garage
Van heinde en vêr kom almal hier saam
Om hier te kom jol op die lekker dansbaan
[Chorus]
Katdoringvlei
Dis mos die plekkie vir my
Katdoringvlei
Ja, hier wil ons mos kom bly
Katdoringvlei
Ja, hier wil ons mos kom bly
Katdoringvlei
Written by: H. Visser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...