album cover
Superman
4805
Pop
Superman è stato pubblicato il 3 settembre 2012 da Storm Rekordz come parte dell'album Vir Jou Gemaak
album cover
Data di uscita3 settembre 2012
EtichettaStorm Rekordz
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM137

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Adam
Adam
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter

Testi

Ek weet jy verdien 'n man van staal
Soos 'n Clark Kent wat vir jou net sal
Die wêreld op sy skouers dra
Iemand wat kan vlieg en vir jou sê
Ek gaan jou voete onder jou uitslaan
Jy is jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Ek veg vir jou my Lois Lane
Ek is jou Superman
Ek kom jou red glo jy vir my
Ek is jou Superman
Noem my wat jy wil selfs superman
Ek weet verseker wat ek wil wees
Die pleister vir jou jou pyn en vrees
Wat 'n wag na jou hart kan wees
('N Wag na)
'N Ware man wat vir jou kan sê
('N Ware man wat)
Ek gaan jou voete onder jou uitslaan
Jy is jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Ek veg vir jou my Lois Lane
Ek is jou Superman
Ek kom jou red glo jy vir my
Ek is jou Superman
Noem my wat jy wil selfs superman
Ek is nooit bang vir die donker
Daar is niks wat jy hoef te vrees
So slaap gerus want vir jou my lief
Sal ek superman wees
Jy is jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Jy is jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Ek veg vir jou my Lois Lane
Ek is jou Superman
Ek kom jou red glo jy vir my
Ek is jou Superman
Noem my wat jy wil selfs superman
Written by: Hugo Ludik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...