album cover
Meneer
3215
Rock
Meneer è stato pubblicato il 17 novembre 2008 da David Gresham Records come parte dell'album Engele Wat Skree (Special Edition)
album cover
Data di uscita17 novembre 2008
EtichettaDavid Gresham Records
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM67

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Kan jy nie sien dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?
My vriend, kom wys my bevryding, asseblief
Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid
Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit
[PreChorus]
Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie
Ek, ek is anders, ek glo, ek glo in 'n hoopvolle generasie
[Chorus]
Meneer, kom cure hierdie land, asseblief

Want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate
[Verse 2]
Jy sal nie sien as jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie
Meneer, kom cure my seer, asseblief
Jy sal nie sien as jy nie om jou begin kyk nie
Meneer, sê my ek is meer as net naïef
[PreChorus]
Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie
Ek, ek is anders, ek glo, ek glo in 'n hoopvolle generasie
[Chorus]
Meneer, kom cure hierdie land, asseblief
Meneer, kom cure hierdie land, asseblief
Meneer, kom cure hierdie land, asseblief
[Bridge]
Asseblief
O, asseblief

Written by: Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...