album cover
Ons Vader
album cover
Ons Vader è stato pubblicato il 7 febbraio 2011 da Merchant Music come parte dell'album Dink, Leef, Klink
7 febbraio 2011
EtichettaMerchant Music
LinguaEnglish
BPM112
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig Sy grote naam
Laat U reik kom
U wil geskied
Soos in die hemel so ook vandag
[Verse 2]
Gee ons vandag ons daagse brood
Vergeef ons soos ons vergewe
[Verse 3]
Geheilig Sy grote naam
Geheilig Sy grote naam
Geheilig Sy grote naam
Geheilig Sy grote naam
[Verse 4]
En lei ons nie in die versoeking maar verlos ons van die bose
Want aan U behoort die rykdom en die krag en al die here
[Verse 5]
Geheilig Sy grote naam
Geheilig Sy grote naam
Geheilig Sy grote naam
Geheilig Sy grote naam
[Outro]
Vir ewig en vir ewig, amen
Vir ewig en vir ewig, amen
Vir ewig en vir ewig, amen
Vir ewig en vir ewig, amen
Written by: Lindi Delport, W & L Delport, Wynand Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...