album cover
Lig
338
Rock
Lig è stato pubblicato il 17 ottobre 2011 da Merchant Music come parte dell'album Virander Verander
album cover
Data di uscita17 ottobre 2011
EtichettaMerchant Music
LanguageEnglish
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM72

Crediti

PERFORMING ARTISTS
One Crown
One Crown
Performer
COMPOSITION & LYRICS
One Crown
One Crown
Songwriter

Testi

Weet jy hoe dit voel
Om na jou te kyk
En te sien dat jou wêreld beter kan lyk
Het jy al gedink wat bly oor as rook gaan lê
En die stad se rooi ligte jou nie meer wil hê
Weet jy dat jou lig helderder kan skyn
Die stad se ligte kan laat verdwyn
Ek sal my lig laat skyn
Sodat my vriende kan sien
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
Ek weet jy het nou gesien
Dat vryheid le daarby
Om te kan doen wat jy wil en nie wat jy voel jy moet nie
Ek glo elkeen het n droom
En daai droom in jou hart is daar geplant
Om jou te wys wat jy kan wees
Weet jy dat jou lig helderder kan skyn
Die stad se ligte kan laat verdwyn
Ek sal my lig laat skyn
Sodat my vriende kan sien
Hoe mooi die donker wêreld in kleur
Ek sal my lig laat skyn
Sodat my vriende kan sien
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
Ek sal my lig laat skyn
Sodat my vriende kan sien
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
Ek sal my lig laat skyn
Sodat my vriende kan sien
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
Ek sal my lig laat skyn
Sodat my vriende kan sien
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
Written by: One Crown
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...