album cover

Glo

190Afrikaans2026
album cover
Glo è stato pubblicato il 5 giugno 2026 da Ruth in partnership with Good Morning Sweet Songbird come parte dell'album Glo - Single
Data di uscita5 giugno 2026
EtichettaRuth in partnership with Good Morning Sweet Songbird
BPM70
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Siekte, waar is jou krag?
Dood, waar is jou angel?
Dreig jy met vrees en twyfel en leuens
Hou jy my vas
Hou jy my vas
Staan jy met jou hande voor my oë
Probeer jy my keer dat ek sal sien, sal glo
Sal weet dat ek aan Hom behoort
Al skree jy hoe hard
Hou Hy my vas
Sy asem blaas lewe in my
Sy woorde deur my are
Hou aan spreek ek is vry
Die waarheid is 'n lig wat skyn
En als wat donker is sal verdwyn
As jy kan vashou, kan glo
Vasberade vasstaan
Jou hand in Syne
Die rots waarteen die golwe slaan
Waarteen die storms staan
Die Suiderkruis in die hemelruim
Wat rigting gee, elke gedagte lei
En namens jou die stryd baklei
As jy net kan glo
Glo
Glo
Werke, staan jy met straf
Slaan jy die sweep met reëls en dryf die teuels
Word vryheid gebind tot die graf
Die lewe geklee in kettings van smart
Hopeloos en met smeking
Word my gedagtes geboei
Hou ek aan stoei en swoeg
Nooit goed genoeg
Probeer ek aanvaarding verdien
Om Sy liefde te sien
Sy liefde te sien
Sy asem blaas lewe in my
Sy woorde deur my are
Hou aan spreek ek is vry
Die waarheid is 'n lig wat skyn
En als wat donker is sal verdwyn
As jy kan vashou, kan glo
Vasberade vasstaan
Jou hand in Syne
Die rots waarteen die golwe slaan
Waarteen die storms staan
Die Suiderkruis in die hemelruim
Wat rigting gee, elke gedagte lei
En namens jou die stryd baklei
As jy net kan glo
Glo
Glo
Glo
As jy net kan glo
Lewe met jou oë na bo
Hou styf aan Sy beloftes vas
Reg deur die nag
As jy net kan glo
Glo
Glo
Glo
Written by: Ruth Rozanne Kahts

Footer Shazam

Seleziona lingua:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Seguici

Loading...