album cover
Kleur
52
Afrikaans
Kleur è stato pubblicato il 23 maggio 2025 da Dkoda come parte dell'album Alles, Almal, Iewers - EP
album cover
Data di uscita23 maggio 2025
EtichettaDkoda
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM87

Testi

[Verse 1]
Sal ons kan praat
Praat iewers
Voor jou gedagtes net verdwyn?
[Verse 2]
Of sal ek stilstaan
Vir ewig
Terwyl almal anders hard baklei?
[Verse 3]
En ek weet ek het dit werklik probeer
Om jou te breek, jou stadig
Te verrinneweer
[Chorus]
Maar alles is nou kleur
En alles is net kleur
[Verse 4]
Het ons te veel verander
Anders as wat
Ek wou wees?
Het jy heeltemal vergeet?
[Verse 5]
Ek soek net laat-aand sigarette
Alkohol, vrye keuses
Dans daar al iemand met my?
[Chorus]
Maar dit alles bly net
Alles bly net kleur
En alles bly net kleur
En alles bly net kleur
Almal, alles, alles, iewers
Almal, alles, alles, iewers
[Bridge]
Was dit wreed?
Was dit werklik alles?
Alles
Want alles breek
Alles altyd iewers
Iewers
Dalk moet ek skree
Moet ek veg met almal
Almal
Want almal skree, almal sien dan dat dit
Alles
[Chorus]
Alles is net kleur
En alles is net kleur
En alles is net kleur
En alles is net
En alles is net
[Outro]
Almal, alles, alles, iewers
Almal, alles, alles, iewers
Almal, alles, alles, iewers
Almal, alles, alles, iewers
Written by: Henco Bosman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...