album cover
My grootste flex
Afro-Pop
My grootste flex è stato pubblicato il 5 giugno 2026 da 11487027 Records DK come parte dell'album My grootste flex - Single
album cover
Data di uscita5 giugno 2026
Etichetta11487027 Records DK
LinguaEnglish
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM103

Crediti

PERFORMING ARTISTS
SUNO
SUNO
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elmarie Jansen
Elmarie Jansen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
SUNO
SUNO
Co-Producer

Testi

Gister was dit vlegsels en pienk tekkies
Stories voor slaaptyd, pleisters op die kniegies
Nou stap julle elkeen met jul eie drome
En ek wonder soms waar die jare heen gevlieg het
Ek sien myself in julle lag
Maar julle skyn op jul eie manier
En elke keer as ons saam daar instap
Dan gebeur dit weer
En as hulle weer vra
Wie hierdie meisies is
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
My mini-me's, maar hulle shine nog helderder
As iemand vra:
"Is dit jou dogters?"
Ek sê: "Ja, natuurlik!"
Met my kop in die lug
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
Oh-oh-oh
Ja, dit is hulle
Oh-oh-oh
My grootste flex
Selfde glimlag, selfde vibes
Selfde attitude, net ander size
Hulle maak die wêreld net bietjie ligter
Elke jaar mooier, elke droom groter
Van klein handjies in myne vas
Tot vandag waar julle jul eie paaie stap
Maar maak nie saak hoe ver die lewe julle vat nie
'n Deel van my sal altyd saamgaan
En as hulle weer vra
Wie hierdie meisies is
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
My mini-me's, maar hulle shine nog helderder
As iemand vra:
"Is dit jou dogters?"
Ek sê: "Ja, natuurlik!"
Met my kop in die lug
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
Die wêreld kan hou
Wat hulle belangrik noem
Maar my grootste oorwinning
Roep my Mamma
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
My mini-me's, maar hulle shine nog helderder
As iemand vra:
"Is dit jou dogters?"
Ek sê: "Ja, natuurlik!"
En ek sal dit elke keer sê
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
Oh-oh-oh
Ja, dit is hulle
Oh-oh-oh
My grootste flex
En elke foto op my foon
Elke herinnering wat bly woon
Vertel dieselfde storie oor en oor
My grootste flex?
Ja, dit is hulle
My mooiste storie
My hele wêreld
Written by: Elmarie Jansen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...