album cover
Stadig
album cover
Stadig è stato pubblicato il 16 ottobre 2026 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Stadig - Single
16 ottobre 2026
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM87
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ons vat dit stadig vir amper 9 jaar
Stadig, my hart was ingevaar
Kan nie help jy is in my kop nie
Kan nie help jy het my gelos nie
Stadig, ons vat dit stadig
[Verse 2]
Was ons te stadig
Of was ons net te laat?
Stadig, teveel tienerkwaad
Kan nie help jy is in my kop nie
Kan nie help jy het my gelos nie
Stadig, ons vat dit stadig
[PreChorus]
Ek mis jou lag hier in my huis
Flitse vang jou spook by my
Wat help dit ek probeer om te laat gaan?
Van fotos, briewe, lang pad ry
Met spore wat vir altyd bly
Dalk moet ek net leer om te laat gaan
[Chorus]
En deur die lief en kwaad
Het jy my hart gehad
Is jy ooit nog lief vir my?
Ek is altyd lief vir jou
Deur die mooi en seer
Het ek my les geleer
Sê jy's nog steeds lief vir my?
Ek is nog steeds lief vir jou
Kan nie help jy is in my kop nie
Kan nie help jy het my gelos nie
[Verse 3]
Het ons uitgebrand?
Ons was net kinders
Ek mis net al die vlinders
Kan nie help jy't dit uit geskop nie
Niks wat ek kon doen om dit te stop nie
Vinnig
Ons was te vinnig
[PreChorus]
Ek mis jou lag hier in my huis
Flitse vang jou spook by my
Wat help dit ek probeer jou te laat gaan?
Van fotos, briewe, lang pad ry
Met spore wat vir altyd bly
Dalk moet ek net leer om te laat gaan
[Chorus]
Deur die lief en kwaad
Het jy my hart gehad
Is jy ooit nog lief vir my?
Ek is altyd lief vir jou
Deur die mooi en seer
Het ek my les geleer
Sê jy's nog steeds lief vir my?
Ek is nog steeds lief vir jou
Kan nie help jy is in my kop nie
Kan nie help jy het my gelos nie
[Chorus]
En deur die lief en kwaad
Het jy my hart gehad
Is jy ooit nog lief vir my?
Ek is altyd lief vir jou
Deur die mooi en seer
Het ek my les geleer
Sê jy's nog steeds lief vir my?
Ek is nog steeds lief vir jou
Kan nie help jy is in my kop nie
Kan nie help jy het my gelos nie
Written by: Anzelle De Bruyn, Cezaan Sonnekus, Dian Maritz, Kyle Botha, Renier Van Der Westhuizen

Loading...