album cover
Tesame
album cover
Tesame è stato pubblicato il 17 maggio 2004 da Gallo Record Company come parte dell'album Op Aanvraag
17 maggio 2004
EtichettaGallo Record Company
BPM136
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Diekie daai daai, diekie daai
In die spider saam met jou met die berg pad op weg na die dorp
Sing en speel hy kitaar 'n serenade aan jou
Jy is die een wat my kry hals oor kop
Tesame, tesame
Soos die maan en aandster wat skitter daar ver
Tesame, tesame
Met jou hier by my gaan die tyd gou verby
Dis 'n sink plaat pad tot in die Kaap
Jy's romanties vanaand met jou dig kuns verwaand
Jy sê woorde wat ek graag wil hoor
Onder maanskyn saam jou waar ons drome kan bou
Kan ek my hart so maklik verloor
Tesame, tesame
Soos die maan en aand ster wat skitter daar ver
Tesame, tesame
Met jou hier by my gaan die tyd gou verby
Dis 'n sink plaat pad tot in die Kaap
Casanova noem jy my maar dis neusie verby
Daar is geen ander met oë so blou
Haai dis nou nie meer lank hou jou geld in die bank
Vra die ja woord en ek is jou vrou
Tesame, tesame
Soos die maan en aand ster wat skitter daar ver
Tesame, tesame
Met jou hier by my gaan die tyd gou verby
Dit is 'n sink plaat pad tot in die Kaap
Diekie daai daai diekie daai
In die spider saam met jou met die berg pad op weg na die dorp
Sing en speel hy kitaar 'n serenade aan jou
Jy is die een wat my kry hals oor kop
Written by: Herman Holtzhausen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...