Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andre le Roux du Toit
Andre le Roux du Toit
Songwriter

Testi

[Verse 1]
Ja, so sal ek jou onthou
In die lente van ons jaagsheid
Die lewe was 'n video en eendag was vir altyd
Lisa, Lisa, pepperoni pizza
Langs die lei water voor
Onthou jy nog vir my?
Waarom het ek jou verloor?
[Chorus]
Dit was lente in die boland, in ons mees gerookte ja-a-aar
Daar was Tassenberg in elke glas, al die hormone het baljaar
Stellenbosch was niemandsland
Kersfees ook net om die dra-a-aai
En daarom was ek lief vir haar
En daarom wou ek almal naai
[Verse 2]
Ek weet daar's geen verskoning hiervoor
Ek weet jou boyfriend was 'n surfer
Ek weet dit was so onverwags
Die aand daar in die akke
God ons het kerjaker
Dit was 'n droom so tussen slaap en wakker
Ons was fucked, gefucked, alfucker
[Chorus]
Dit was lente in die boland, in ons mees gerookte ja-a-aar
Daar was Tassenberg in elke glas, al die hormone het baljaar
Stellenbosch was niemandsland
Kersfees ook net om die dra-a-aai
En daarom was ek lief vir haar
En daarom wou ek almal naai
[Verse 3]
Karen se paintings was so kaal
Die dosente het haar deurgesit
Opstreet tegniek alleen en dit is waarvoor ek ook bid
Mubarak was joey's toe
Kariena het gaan score
Daar was orals 'n vakansie gees
Ons tafelkos was eat some more
[Verse 4]
Die honde het mekaar bereik
En toe't ek ein jou oë gekyk
Dit was die laaste avoond maal
Slaap chips, onion rings en well done steak
En man het ek geweet, geweet
Sy was toe al die tyd 'n fake
[Chorus]
Dit was lente in die boland, in ons mees gesrookte ja-a-aar
Daar was Tassenberg in elke glas, al die hormone het baljaar
Stellenbosch was niemandsland
Kersfees ook net om die dra-a-aai
En daarom was ek lief vir haar
En daarom wou ek almal naai
[Verse 5]
O sal ons ooit die dae vergeet?
Hoog sommer in die Eikkestad
Sundowners for breakfast
In moederklook se leë flat
Lei water strome vlooi die aand se drome
Vitamines en uitdra vol somer
Bostik en enamel pain
En alkohol proof kondome
[Verse 6]
Vanaand is ek weer opgetof
O my siel as ekke stop, ek weet hek het jou lief
Agklopblaas nag se hoogpyn dom
Ek moet 5 minute met jou praat
My aftershave is delikaat
Maar my moed het verlaat hier in Herdestraat
Ja, my moed het verlaat hier in Herdestraat
[Chorus]
Dit was lente, dis nogsteeds in die boland, in ons mees gerookte ja-a-aar
Stellenbosch, dis niemandsland
Al die hormone wil baljaar
Kersfees ook net om die dra-a-aai
Daar is Tassenberg in elke glas
En my woorde word deurmekaar, jai-jai
En daarom wil ek almal naai
[Verse 7]
Dit was lente in die boland, in ons mees gerookte ja-a-aar
Stellenbosch was niemandsland
Written by: Andre le Roux du Toit
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...