album cover
Boererock
2409
Rock
Boererock è stato pubblicato il 1 gennaio 2014 da Luisternet Musiek come parte dell'album Boererock
album cover
Data di uscita1 gennaio 2014
EtichettaLuisternet Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM125

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Elvis se Seun
Elvis se Seun
Performer
COMPOSITION & LYRICS
S. Ludik
S. Ludik
Songwriter

Testi

Somtyds is dit net uit my hande
Dis 'n geween, 'n kners van tande
Dis net malligheid
En daar's niks wat ek kan doen
Vas in die stad is ek gevang
Hoort in die veld, my hart verlang
Deur al die malligheid roep ek uit na jou
Deur al die malligheid verlang my hart na jou
Vat my weg, ver uit die stad
En ry saam met my op wit die grondpad
Waar die son brand en die lug is skoon
Waar my siel ontspan, waar my mense woon
En gee my boererock, laat ek dans met jou
Gee my boererock, ek wil dans met jou
Ek's op die rant, my laaste asem
My longe brand soos my oë opwasem
Sien ek ewigheid
Sien ek hemel in jou oë
Vat my hand en ons ry weg nou
Saam met die stof wat die grondpad hou
Tot in ewigheid, onder die hemel blou
Tot in ewigheid verdwyn ek saam met jou
Vat my weg, ver uit die stad
En ry saam met my op wit die grondpad
Waar die son brand en die lug is skoon
Waar my siel ontspan, waar my mense woon
En gee my boererock, laat ek dans met jou
Gee my boererock, ek wil dans met jou
Vat my weg, ver uit die stad
En ry saam met my op wit die grondpad
Waar die son brand en die lug is skoon
Waar my siel ontspan, waar my mense woon
En gee my boererock, laat ek dans met jou
Gee my boererock, ek wil dans met jou
Written by: S. Ludik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...