album cover
Murphy's Law
album cover
Murphy's Law è stato pubblicato il 7 febbraio 2014 da Select Musiek come parte dell'album Man Van Stof
Released7 febbraio 2014
EtichettaSelect Musiek
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

My plaas se naam is geluk en vrede
Vir een of ander onverklaarbare rede
Is daar altyd iets wat die vrede verstoor
Dis daai ou Murphy, hy's lekker goor
Loop berg en erg hier op my erfgrond rond
Ek wens hy wil stilbly met sy groot ou mond
Hy koggel al die hoenders tot hul vrek van die piep
Die werkers pomp hy vol wingerdgriep
Oh, dis Murphy's law
Ja, dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en onderstebo
Ja, dis Murphy's law
Oh, dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en onderstebo
Goeters gebeur op die verkeerde tyd
Die hele spul kan jou lekker byt
Die slaggat tref jou met die trok van voor
As jy kant toe uit spring kan jy 'n wiel verloor
My liefde vir haar was net goed op dreef
Toe loop die eerste van baie goeters skeef
So sit ou Murphy duiwel agter die oor
Hy lag en hy lag, hy't niks te verloor
Oh, dis Murphy's law
Ja, dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en onderstebo
Ja, dis Murphy's law
Oh, dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en onderstebo
Ja, dis Murphy's law
Oh, dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en onderstebo
Ja, dis Murphy's law
Written by: Magda van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...