Video musicale

In primo piano

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Testi

Lees jy my gedagtes? Jy weet klaar wat ek van jou wil hê. Wat ek soek en wat ek als wil sê. Wo-oh Wo-oh Maak nou vol my beker. Net 'n kyk en ek loop maklik oor. Dis net jy wat my so kan bekoor. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand. Het jy 'n plekkie reg vir my? Ek het gesoek en jou gekry. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand. Instrumenteel Vergeet van al die redes. Wie ek is en of jy my verstaan. Vat my nommer en gee vir my jou naam. Wo-oh Wo-oh Vanaand 'n nuwe blaadjie. Gee die pas ek volg kort op jou spoor. Dis amazing hoe jy met my toor. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand. Het jy 'n plekkie reg vir my? Ek het gesoek en jou gekry. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand. Instrumenteel O, breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil. Breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil. Ek Breek. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand. Het jy 'n plekkie reg vir my? Ek het gesoek en jou gekry. O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Dylan Ray Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out