Crediti
PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tony Ridgway
Composer
Testi
Jy's my reёnboog
Jy laat die son weer skyn
Jy's die vonkel die vonkel in my wyn
Jy vat my hand en
Die wolke verdwyn
Ja, jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Geelbruin oё en 'n opvallende smile
Fraai klein lyfie met baie style
Sy slenter rond soos 'n mannekyn
Ja, jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Jy's my reёnboog
Jy laat die son weer skyn
Jy's die vonkel die vonkel in my wyn
Jy vat my hand en
Die wolke verdwyn
Ja, jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Jy's so minsaam, nooit droewig nie
Jou wat verbeel, dit hoef jy nie
Jy's so eie, so vars en fyn
En jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Jy's my reёnboog
Jy laat die son weer skyn
Jy's die vonkel die vonkel in my wyn
Jy vat my hand en
Die wolke verdwyn
Ja, jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Kom weer en wind
Jou straal sal my vind
Soos 'n baken in die nag
In lief en leed
Oe ek weet
My engel sit op wag
Jy's my reёnboog
Jy laat die son weer skyn
Jy's die vonkel die vonkel in my wyn
Jy vat my hand en
Die wolke verdwyn
Ja, jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Jy's my reёnboog
Jy laat die son weer skyn
Jy's die vonkel die vonkel in my wyn
Jy vat my hand en
Die wolke verdwyn
Ja, jy's my reёnboog jy laat die son weer skyn
Jy laat die son weer skyn
Written by: Tony Ridgway