Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics

Testi

Hierdie boer soek 'n vrou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
Blouoog-boer van Naboomspruit
Soek 'n vissie wat sal byt
Hou van bos en boerbeskuit en kinders
'n Koppie koffie op my stoep
Stappie of 'n lekker boek
Rook ook nie met sobere gewoontes
As jy hou van my berig
Stuur vir my 'n briefie terug
Met 'n foto van jou pragtige gesig
Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospotte aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou
Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospotte aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
Lappoppie van Muldersdrif
Een punt vyf en liggewig
Drink ook net 'n drankie by geleentheid
Sit te lank al op die rak
Hou van fliek en tuisgebak
En vasgeplukte rose in die reëntyd
Ek het gehou van jou gesig
Ek skryf vir jou 'n briefie terug
Liefde groete, Boer van Naboomspruit
Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospotte aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou
Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospotte aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
Vat die pad na Naboomspruit
R vyf twee nul draai jy uit
T-aansluiting vinnig links dan regs
Ry tot by die groen plaashek
Agter om jou, daar staan ek
Met ope arms, welkom by my plek
Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospotte aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou
Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospotte aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
Written by: Don Kelly, Johan Oberholzer, Kurt Darren, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...