album cover
Rolbos
1581
Pop
Rolbos è stato pubblicato il 1 gennaio 2009 da Select Musiek come parte dell'album Ons Beste Treffers
album cover
Data di uscita1 gennaio 2009
EtichettaSelect Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM104

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Janita Claassen
Janita Claassen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Janita Claassen
Janita Claassen
Lyrics
Theo Naudé
Theo Naudé
Composer

Testi

[Verse 1]
O, jou rolbos van verlange
Sal jy my dan nooit laat staan?
In my klein geheime kampie
Waai jy teen die drade aan
Vlug ek selfbedrog reaksie
Na die son en see en strand
Soek ek steeds vergeefs twee spore
In die nat streep van die sand
[Chorus]
O, jou rolbos, waaibos, tolbos
Ek kan ook mos voel, weet jy?
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
Jou geraamtes, rondom my?
O, jou rolbos, waaibos, tolbos
Ek kan ook mos voel, weet jy?
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
Jou geraamtes, rondom my?
[Verse 2]
En al sou ek in verbeelding
Na die verre ruimtes gaan
Vind ek tolbos in die kraters
Van my hart se dooie maan
O, jou rolbos van verlange
Sal jy my nooit rus laat vind?
Sal jy aan my hart bly rasper
As jy skarrel voor die wind?
[Chorus]
O, jou rolbos, waaibos, tolbos
Ek kan ook mos voel, weet jy?
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
Jou geraamtes, rondom my?
O, jou rolbos, waaibos, tolbos
Ek kan ook mos voel, weet jy?
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
Jou geraamtes, rondom my?
[Chorus]
Rolbos, waaibos, tolbos
Ek kan ook mos voel, weet jy?
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
Jou geraamtes, rondom my?
Rolbos, waaibos, tolbos, draaibos
Ek kan ook mos voel, weet jy?
Weet jy, weet jy, weet jy?
Written by: Janita Claassen, Theo Naudé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...