Video musicale
Video musicale
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Fredi Nest
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fredi Nest
Composer
Testi
Sê my, sê my
Sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang, vang, vang
Toe, toe sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang
Ons Vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang
Onder groot ou koelte bome kan ons lekker sit en droom
Met wurms groot soos slange en suntan op ons wange
My tjomma, hier kom 'n ding
Sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang, vang, vang
Toe, toe sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang
Oom Boet geheim 'n smoulies, nommer een of nommer vier
Iewers en na êrens word die lyne uit gestuur
En 'n Botha word gehaal en die bekers word gevul
Buite raas dit baie, maar hier binne raak dit stil
Sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang, vang, vang
Toe, toe sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang
Ons Vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang
Sonder motorbote wat gedagtes kan versteur
Net ek teen die elemente, jy weet wat kan gebeur
Ou tjomma, hier kom 'n ding
Sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang, vang, vang
Toe, toe sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Ag, sê my waarmee jy vang
Sê my, toe, toe, toe, toe sê my
Sê my waarmee jy vang, vang, vang

Written by: Fredi Nest