同様の曲
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
歌詞
As jy voel jy't jou plek nie meer nie
As jy dink dit was als verniet
En dan tel alles teen jou, staan jy sterk as seer val gee jou hart 'n breek
Jy verdwaal in jou eie woorde
Is jy bang jy's verlore
Die perfekte besluite
Staan jy weereens hier buite
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
En vergeet hoe om te lewe
Gee jou hart 'n breek
Dat jy liefde kan vind
Gee jou hart 'n breek
Kan jy hulle weer vergewe
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
Wil jy weet hoe om te lewe
Gee jou hart 'n breek
En dan bly jy by my
Gee jou hart 'n breek
Sal jou wys daar is 'n rede
Gee jou hart 'n breek
En dan bring jy weer al jou pyne
Kom ons ruil dit met myne
Sal jou oe weer kan toe gaan
Sal jy slaap as jy stil raak
Gee jou hart 'n breek
Jy verdwaal in jou eie woorde
Is jy bang jy's verlore
Die perfekte besluite
Staan jy weereens hier buite
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
En vergeet hoe om te lewe
Gee jou hart 'n breek
Dat jy liefde kan vind
Gee jou hart 'n breek
Kan jy hulle weer vergewe
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
Wil jy weet hoe om te lewe
Gee jou hart 'n breek
En dan bly jy by my
Gee jou hart 'n breek
Sal jou wys daar is 'n rede
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
En vergeet hoe om te lewe
Gee jou hart 'n breek
Dat jy liefde kan vind
Gee jou hart 'n breek
Kan jy hulle weer vergewe
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
Wil jy weet hoe om te lewe
Gee jou hart 'n breek
En dan bly jy by my
Gee jou hart 'n breek
Sal jou wys daar is 'n rede
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
Writer(s): Juan Boucher
Lyrics powered by www.musixmatch.com