ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Romanz
Romanz
Performer
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics

歌詞

Daar's 'n kind vir ons gebore Hy's die Redder, Ons Verlosser Halleluja, sing Halleluja Hy is Liefde, Hy is Lewe Hy het ons sondes kom vergewe Halleluja, sing Halleluja Elke knie sal voor Hom buig Elke mond sal oor Hom juig Hy is Jesus, Hy't gekom en ons vergewe Hy is Jesus, Hy't gesterf dat ons kan lewe Deur Sy bloed is ons vergewe Hy's die Weg die Waarheid d' Lewe Hy't die prys betaal Hy is Jesus Hy't gekom en ons vergewe Hy is Jesus, Hy't gesterf dat ons kan lewe Deur Sy bloed is ons vergewe Hy's die Weg die Waarheid d' Lewe Hy't die prys betaal Hy is Jesus In 'n stal is Hy gebore En die wysemanne sing toe Halleluja, sing Halleluja Hierdie Kind bring nuwe Lewe Hy bring Hoop Hy bring Vrede Halleluja, sing Halleluja KOOR X 3
Writer(s): Don Kelly, Niel Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out