ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Leon Schuster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Chris Andrew
Songwriter
歌詞
Jy kan hom nie keer nie, jy kan hom nie flous nie
Die meisies is mal oor Pretty Kabousie
Hy het nie 'n kam wat hy dra in sy kousie

Hy't lekker getan, kyk hoe wikkel daai boudjies
Die meisies is mal oor Kabousie se toutjies
Dit hang in sy ogies, hy weet dit so saggies
Maar Pretty Kabousie is nie bang vir die toughies
Hy hol vir die doellyn, dan keer al die outjies
Jy gryp na sy enkel, maar jy val oor sy toutjies
Hy's baie besorg oor sy krulletjie toutjies
Maar hy speel 'n ma aan, hy's glad nie vol foutjies
Hy't lekker getan, kyk hoe wikkel daai boudjies
Die meisies is mal oor Kabousie se toutjies
Dit hang in sy ogies, hy weet dit so saggies
Maar Pretty Kabousie is nie bang vir die toughies
Hy hol vir die doellyn, dan keer al die outjies
Jy gryp na sy enkel, maar jy val oor sy toutjies
Hy's baie besorg oor sy krulletjie toutjies
Maar hy speel 'n ma aan, hy's glad nie vol foutjies, ja
Jy kan hom nie keer nie, jy kan hom nie flous nie
Die meisies is mal oor Pretty Kabousie
Hy het nie 'n kam wat hy dra in sy kousie
Die meisies is mal oor Pretty Kabousie
Pretty Kabousie
Hoe lekker kry ek nou, oe
Written by: Chris Andrew