ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Stokstyf Dansorkes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ertjies
Composer
Spyker
Composer
Kak O'Fonie
Composer
歌詞
[Verse 1]
Oom Kallie het 'n ding, wat hy net nie kon keer
Sy enkelloop haelgeweer, was buite beheer
Die skote het gespat, tant Sannie het hom geklap
Want sy wou niks weet van jag, in die middel van die dag
[Verse 2]
Ja, oom Kallie kom weer, want hy wil nie langer wag
Oom Kallie kom weer, want hy hou mos so van jag
Oom Kallie kom weer, met sy moerse haelgeweer
Tant Sannie moes net keer, of oom Kallie skiet haar weer
[Verse 3]
Oom Kallie het 'n ding, wat hy net nie kon keer
Sy enkelloop haelgeweer, was buite beheer
Die skote het gespat, tant Sannie het hom geklap
Want sy wou niks weet van jag, in die middel van die dag
[Verse 4]
O, oom Kallie kom weer, want hy wil nie langer wag
Oom Kallie kom weer, want hy hou mos so van jag
Oom Kallie kom weer, met sy moerse haelgeweer
Tant Sannie moes net keer, of oom Kallie skiet haar weer
[Verse 5]
Jy met jou Jelly Totjies, ek met my Wilson toffies
Hou ons lekker partytjie saam
Jy het 'n suiker klontjie, ek het 'n honger mondjie
Ons hou lekker partytjie saam
[Verse 6]

[Verse 7]
Ek lek, jy slurp, aan die strooitjies wat van al die hitte drup
Jy met jou Jelly Totjies, ek met my Wilson toffies
Hou ons lekker partytjie saam
[Verse 8]
Hansie klim, binne in, binne in haar heuning in
Hy raak taai, sy lawaai, tot die hanne kraai
Maar haar potjie is nou leeg, en Hansie het dit skaars oorleef
Nou moet hy, wag tot sy, weer heuning kan kry
[Verse 9]

[Verse 10]
Oom Karel was 'n klere maker, meester met sy naald
Hy het vir die tannies rokkies gemaak, met sy naaimasjien
En hy naai, en hy naai, en hy naai, en hy na-na-na-na-na-na-naai
En hy naai, met sy naaimasjien
[Verse 11]
En hy naai, en hy naai, en hy naai, en hy na-na-na-na-na-na-naai
En hy naai, met sy naaimasjien
[Verse 12]
En hy naai, en hy naai, en hy naai, en hy na-na-na-na-na-na-naai
En hy naai, met sy naaimasjien
[Verse 13]
En hy naai, en hy naai, en hy naai, en hy na-na-na-na-na-na-naai
En hy naai, met sy naaimasjien
Written by: Ertjies, Kak O'Fonie, Spyker