ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

歌詞

Ek ken jou al jare het nooit regtig gepraat
As jy naby kom raak jy aan my hart
Oor die muur by jou kamer uit my venster gekyk
Om te sien as jy uit gaan hoe jy lyk
Maar vanaand toe ek op kyk by die trap
Kom jy na my toe aangestap
Ek kan nie ophou kyk na hoe jy lyk
Wil nie hê jy moet weet hoe dit aan my vreet
Wat ek voel vir jou
Is daar dalk 'n hoop om 'n pad saam te loop
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Is ek wat jy verdien
Jy sit alleen by die tafel ek dog nou is my kans
Om te hoor of jy met my sal dans
Dink aan wat ek gaan sê skraap my moet bymekaar
Want as jy vir my kyk bloos ek al klaar
(Klaar klaar)
Ek loop om te hoor of jy sal
Toe ek oor my eie voete val
Ek kan nie ophou kyk na hoe jy lyk
Wil nie hê jy moet weet hoe dit aan my vreet
Wat ek voel vir jou
Is daar dalk 'n hoop om 'n pad saam te loop
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Is ek wat jy verdien
Is ek wat jy verdien
Ek kan nie ophou kyk na hoe jy lyk
Ek wil nie hê jy moet weet hoe dit aan my vreet
Wat ek voel vir jou
Is daar dalk 'n hoop om 'n pad saam te loop
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Ek kan nie ophou kyk
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Is ek wat jy verdien
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...