クレジット

PERFORMING ARTISTS
Stephan Visagie
Stephan Visagie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephan Visagie
Stephan Visagie
Songwriter

歌詞

Bêre dit by die Namakwa blomme binne sandkasteel op koffiefontein
Maar maak net oop jou hart
Want dis joune
Vir altyd
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daar in is kan jy vir jou hou
Daar's laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daar's êrens nog 'n brief wat sê ek's mal
Ek's mal oor jou
Hang dit op in 'n donkerhoek
Of vou dit toe in 'n ou lapdoek
Steek dit weg van als en almal
Want dis joune
Hou dit vas en moet nooit laat los nie
Maak nie saak wat dit kos nie
Hou net oop jou hand
Want dis joune
Vir altyd
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou
Daar's laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daar's êrens nog 'n brief wat sê ek's mal
Ek's mal oor jou
En as die dag sal kom wat jy sê jy wil dit nie hê nie
Sê dit liewer sag want ek dink nie ek wil dit hoor nie
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou
Daar's laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daar's êrens nog 'n brief wat sê ek's mal
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou
Daar's laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daar's êrens nog 'n brief wat sê ek's mal
Êrens nog 'n brief wat sê ek's mal
Ek's mal oor jou
Written by: Stephan Visagie
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...