album cover
Beter Mens
ツアー中
album cover
Beter Mensは、アルバム『{albumName}』の一部として2017年2月2日にVCK MusicによりリリースされましたHierdie Is Die Lewe
2017年2月2日
レーベルVCK Music
BPM
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet, ek probeer al lank
Hoop altyd, ek is 'n bietjie slimmer
Hemel weet, dit sal help
Ek besef altyd te laat
Maar ander sien dit nooit
Ek besef daar is meer as genoeg hier op aarde oor
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie
Jou oë maak die lewe beter
Hemel weet, ek kyk al lank
Alle twyfel wat verdwyn
Hemel weet, ons het lank gewag
Ek besef dalk weer te laat
Maar ek sien dit nou
Ek besef daar is meer as genoeg hier op aarde oor
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie
Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet, ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
Hemel weet, dit sal help
Ek wens ek was 'n beter mens
Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet
Hemel weet
Ek probeer al lank
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...