album cover
Ons
album cover
Onsは、アルバム『{albumName}』の一部として2017年6月21日にHerman Kleinhans MusiekによりリリースされましたKamer 4
アルバムKamer 4
Released2017年6月21日
レーベルHerman Kleinhans Musiek
BPM
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

Ek is lief vir jou selfs al is ons kwaad
En ek weet dat ek oorgenoeg foute maak
Maar hoe meer ek jou mis
Hoe meer besef ek dat jy die een is wat my in totaliteit omvat
Met slegs 'n kyk en 'n halwe glimlag
Dis daarso waar ek weet
Dat niks in hierdie wêreld ons nou kan keer nie
Sal jy dalk jou goedjies kan bring
En daar's 'n kamer met twee leë kaste in
En ons bed is klaar opgemaak
Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap
Kan ons nou maar aan beweeg
Ek is seker daarvan dat ons altwee weet
Alles vat maar tyd
Maar net by jou is ek by die huis
Sal jy dalk jou goedjies kan bring
Daar's 'n kamer met twee leë kaste in
En ons bed is klaar opgemaak
Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap
Ek is lief vir jou selfs al is ons kwaad
En ek weet dat ek oorgenoeg foute maak
Maar een ding weet ek nou
Ek is tuis net by jou
Sal jy dalk jou goedjies kan bring
Daar's 'n kamer met twee leë kaste in
En ons bed is klaar opgemaak
Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap
Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap
Written by: Herman Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...