ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
Refentse
Refentse
Performer
Sean Butler
Sean Butler
Performer
Elandré
Elandré
Performer
Ons Lieflinge
Ons Lieflinge
Performer
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sean Butler
Sean Butler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

歌詞

Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Die krip en Maria
Met die kindjie by haar
Dis asof die Engel
Die boodskap nog bring
Van Jesus Sy vrede
Wat harte laat sing
Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Die krip en Maria
Met die kindjie by haar
Dis asof die Engel
Die boodskap nog bring
Van Jesus Sy vrede
Wat harte laat sing
Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Al die herders en wyses
Het dit eerste geglo
En deur al die jare
Bou Jesus Sy Kerk
Die Gees en die Woord kom
Geloof in ons werk
Al was ek nie daar nie
Ek weet dit is waar
Al die herders en wyses
Het dit eerste geglo
En deur al die jare
Bou Jesus Sy Kerk
Die Gees en die Woord kom
Geloof in ons werk
In ons werk
Written by: Sean Butler
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...