クレジット
PERFORMING ARTISTS
André Schwartz
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
John Ewbank
Composer
Gordon Groothedde
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
歌詞
[Verse 1]
Sien die vallei in my verlede op die horison
Tyd gegaan, gekom
Dit voel soos eeue lank gelede
[Verse 2]
Ek het verdwaal, my les geleer
Kon myself reg ruk
My weg weer boontoe vind
[Verse 3]
Maar nie lank gebalanseer nie
Want voor ek lewe, ten volle kan lewe
Is alles al amper verby
[Chorus]
Maar ek het dit nooit verwag want hier staan ek weer
Dans die selfde dans maar voel soveel meer
Kry 'n tweede kans op 'n eerste keer met jou
Die eerste keer met jou
[Verse 4]
Die stres en storms van die lewe
Het ons versmoor
Ek het jou so verloor
Hoe kon jy my vergewe?
[Verse 5]
Die feit dat ek jou kan ontvou
Nog 'n kans kan kry
Is oneindig werd vir my
My toekoms lê by jou
[Verse 6]
Ek was te blind om te sien wat ek het
Ek moes alles van jou eers verloor
[Chorus]
Maar ek het dit nooit verwag want hier staan ek weer
Dans die selfde dans maar voel soveel meer
Kry 'n tweede kans op 'n eerste keer met jou
Die eerste keer met jou
[Bridge]
Oe ek weet dat elke oomblik gou verby sal gaan
Die blare op die bome val almal op die grond
Maar om dit met jou te deel maak alles net weer beter
Ek geniet dit soveel meer
Hierdie tweede eerste keer
[Chorus]
Maar ek het dit nooit verwag want hier staan ek weer
Dans die selfde dans maar voel soveel meer
Kry 'n tweede kans op 'n eerste keer met jou
Die eerste keer met jou
Nooit verwag want hier staan ek weer
Dans die selfde dans maar voel soveel meer
Kry 'n tweede kans op 'n eerste keer met jou
Die eerste keer met jou
Die eerste keer met jou
Written by: Gordon Groothedde, John Ewbank