クレジット
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
D. Kelly
Composer
N. Schoombee
Composer
S. Butler
Composer
M. Brendon
Composer
A. Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Christie Schutte
Producer
歌詞
Ek het baie gedink en ek het baie gesê
En ek het baie in die middernagte wakker gelê
Maar ek het nooit ooit nooit gesê nie
Nooit ooit nooit
Ek het baie gesoek en ons het baie gedoen
En elke oomblik tussen jou en my gedroom oor 'n soen
Maar ek het nooit, ooit nooit gesê nie
Nooit ooit nooit
Ek's lief vir jou, my lyfie
Woorde kan beskryf nie
Wat ek voel as ek jou sien
So mooi
Jy's mooier as mooi
Mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Oh-oh-oh, mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Jy's verreweg die mooiste mooi vir my
Deur die jare het ons lewens al hoe maller geraak
En ambisie het my harde snare stiller gemaak
Maar ek het nooit van jou vergeet nie
Nooit ooit nooit
Jy't my onkant gevang met jou hande oor my oë
Ek het jou stem erken en ek kon dit nie glo
Want ek het nooit van jou vergeet nie
Nooit ooit nooit
Op tweede kanse, lyfie
Woorde kan beskryf nie
Wat ek voel as ek jou sien
So mooi
Jy's mooier as mooi
Mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Oh-oh-oh, mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
So mooi
Jy's mooier as mooi
Mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Oh-oh-oh, mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Jy's verreweg die mooiste mooi vir my
Ek's lief vir jou, my lyfie
Woorde kan beskryf nie
Wat ek voel as ek jou sien
Jy's beeldskoon vir my
So mooi
Jy's mooier as mooi
Mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Oh-oh-oh, mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
So mooi
Jy's mooier as mooi
Mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Oh-oh-oh, mooi't nog nooit of ooit so mooi gelyk nie
Jy's verreweg die mooiste mooi vir my
Written by: A. Vorster, D. Kelly, M. Brendon, N. Schoombee, S. Butler

