クレジット
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
Composer
R. Dylan
Composer
E. Theron
Composer
N Louw
Composer
L. Pieters
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Christie Schutte
Producer
R.D.M
Producer
歌詞
Ons weet die paaie is rof
Wie gaan dan byt in die stof?
Gaan jy hier wees as hierdie oomblik ontplof?
Is jy al in vierde rat?
Gerat om vooruit te skat
Die rat wat alles voor jou sal verby vat
Maak los die brieke, maak die ketels oop
Breek die ys, want hierdie plek gaan oorkook
4 by 4
Staan ons hier
Spore trap
Vier wiele op die pad
4 by 4
Staan ons hier
Harte vol
Ons lewe rock en roll
Wat as klippe in die pad val?
Hou vas, sterker is ons saam
Berge sal ons nie kan stop nie
Die wêreld sal weet
Ons is hier
Want saam is ons 4 by 4
Gooi petrol nou op die vuur
Die saak is reg, ons is hier
Daar is soveel om in die lewe te vier
Draai oop die kraan van geluk
Maak oop en vat nog 'n sluk
Ons lewe een keer, dis ons tyd, ons oomblik
Maak los die brieke, maak die ketels oop
Breek die ys, want hierdie plek gaan oorkook
4 by 4
Staan ons hier
Spore trap
Vier wiele op die pad
4 by 4
Staan ons hier
Harte vol
Ons lewe rock en roll
Wat as klippe in die pad val?
Hou vas, sterker is ons saam
Berge sal ons nie kan stop nie
Die wêreld sal weet
Ons is hier
Want saam is ons 4 by 4
Maak los
Niks sal ons kan vang nie
Loop oor
Saam is ons nie bang nie
Trap vas
In die spore wat jy maak saam met my
Saam met my
Gaan groot
Nou is nie te laat nie
En vat vas
Jy gaan nie agterbly nie
Saam in die wêreld in
Want ons is hier
En saam is ons 4 by 4
4 by 4
Staan ons hier
Spore trap
Vier wiele op die pad
4 by 4
Staan ons hier
Harte vol
Ons lewe rock en roll
Wat as klippe in die pad val?
Hou vas, sterker is ons saam
Berge sal ons nie kan stop nie
Die wêreld sal weet
Ons is hier
Want saam is ons 4 by 4
Saam is ons 4 by 4
Saam is ons 4 by 4
Written by: E. Theron, L. Pieters, N Louw, N. Schoombee, R. Dylan