歌詞

Anders as ander wat altyd verander En skielik in die donker verdyn Lewe jy in my en lewe jy vir my en Sal jy altyd voor my verskyn Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy Eendag besluit dis jou huis Iewers is daar iets wat vir my vertel daars 'n Kans dat ons paaie sal kruis Saam in 'n droom vir nou eendag wys ek jou Al ons drome word waar Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou Kyk hou lyk ons nou Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek Wonder of jy dink dit is reg Miskien langs die stilte net een van ons lees Terwyl die ander een bly is hys weg Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en 'n Stem wat klik of jy kan wees Die tuis van alleen wees kan eendag 'n seën wees As jy aan die ander kant staan Die prys van alleen wees kan huil in die reën wees Veraltyd as liefde vergaan Kyk hoe lyk ons nou, (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn) Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn) Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn), Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn) Kyk hou lyk ons nou, Kyk hou lyk ons nou Nou, nou, nou
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out