クレジット

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Vocals
Abel Knobel
Abel Knobel
Background Vocals
Jonathan Scholtz
Jonathan Scholtz
Keyboards
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Jonathan Scholtz
Jonathan Scholtz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

歌詞

[Verse 1]
Vrydag skemer
Stoom lê dik
Die waterdruppels nog op jou
[Verse 2]
Staan en kyk na
Hoe jy lyk
Jy sê, jy's lief vir my
[Verse 3]
Maar glo jy is mooi verby
Vra, ek bely vir jou
Vir jou alleen
Alleen
[Verse 4]
Vir jou klop my hart
Maak ek al die berge plat
Koop ek 'n dop of twee
Ek weet jou sak is leeg
[Verse 5]
Breek ek die spoedlimiet
Jy kommer jouself verniet
Jy's regtig mooi verby
Sal jy in my boomhuis bly?
[Verse 6]
Tyd vir ry
Jy's aan my sy
Jy't dalk te veel gehad
[Verse 7]
Wat om te doen
Jy probeer my soen
Ek maak jou vir ewig myne
[Verse 8]
Ja, glo jy is mooi verby
Vra, ek bely vir jou
Vir jou alleen
Alleen
[Verse 9]
Daar is iemand wat ek lief het, jy gee 'n klein tree
Daar is iemand wat ek alles in die wêreld wou gee
Daar is aande van alleen lê en huil en vra en wroeg
Ek staan dan op verhoë of iewers in 'n kroeg
[Verse 10]
Jy's mooier as my tuisdorp, jy hou my op my kruin
Al moet ek agter lyrics en walms verdwyn
Dis moeilik om te dink dat daar beter as jy is
Ek's jammer oor als wat ek mis
[Verse 11]
Vir jou klop my hart
Maak ek al die berge plat
Koop ek 'n dop of twee
Ek weet jou sak is leeg
[Verse 12]
Breek ek die spoedlimiet
Jy kommer jouself verniet
Jy's regtig mooi verby
Sal jy in my boomhuis bly?
Nou ja, sal jy?
Written by: Elandré Schwartz, Jonathan Scholtz
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...