ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
André Schwartz
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
H. Haller
Composer
Nobel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Stephan van Huyssteen
Producer
歌詞
Jy staan nou weer voor my deur
En sê ek moet jou weer terug neem
Jy wat my al talle maal so seer gemaak het en dan net lag
Jy wat ander manne vat en dan weer dink dis net ‘n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
Met jou in my lewe kan ek so soveel vermag
Dis die aand van die ou jaar dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s’n weg is die verlede jy sal atyd hier bly
Sonder jou hier by my
Met tye was ek alleen
Tog kon ek die liefde
Weer terugwen
Want hier is jy
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer
Deur een soos jy te ly
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Los tog jou leuns nou
Daars niks te berou
Alles is klaar tussen ons
Daar is ‘n wêreld
‘n oop vrye wêreld
Niemand gaan my ooit weer kul
Ja in die môre, môre sal dit anders wees wees
Ja ek gaan lewe, lewe sonder jou
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer
Deur een soos jy te ly
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien
Written by: H. Haller, Nobel