ミュージックビデオ

クレジット

COMPOSITION & LYRICS
Hendrik Bezuidenhout
Hendrik Bezuidenhout
Songwriter

歌詞

Daardie aand toe ek jou verloor het Het ek gewonder sal ek ooit weer liefde vind, want liefde is mos blind Gesit en staar vir ure,vas gevang tussen net 4 mure Wat my nie wil laat gaan,geen krag om op te staan! Met alles in my sal ek jou nou kan belowe Want ek het jou nodig nou soos nog nooit tevore Ek het my hart aan jou verkoop Jy het gesweer ja tot die dood Waar is die liefde dan nou heen? Wie het jou hart by my kom steel? Ons was gebore vir mekaar! Jy't my nog lief se tog dis waar Dit voel nog alles soos n droom Wie het jou hart by my kom steel? Met al my mag veg ek vir jou Jy wil omdraai en vashou Maar emosies trek jou terug Jy soek net nog n brug! Waar het als verkeerd geloop? Hoor jy die dreuning in my nood? Hier staan ek voor jou op my kniee,en se ek is nog lief vir jou! Ek het my hart aan jou verkoop Jy het gesweer ja tot die dood Waar is die liefde dan nou heen? Wie het jou hart by my kom steel? Ons was gebore vir mekaar! Jy't my nog lief se tog dis waar Dit voel nog alles soos n droom Wie het jou hart by my kom steel? Ek het my hart aan jou verkoop Jy het gesweer ja tot die dood Waar is die liefde dan nou heen? Wie het jou hart by my kom steel? Ons was gebore vir mekaar! Jy't my nog lief se tog dis waar Dit voel nog alles soos n droom, Wie het jou hart by my kom steel?
Writer(s): Hendrik Bezuidenhout Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out