ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Leah
Vocals
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Keilly
Programming
Raymond Green
Guitar
Jacomien de Villiers
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Karen Zoid
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Robin Keilly
Mixing Engineer
歌詞
Ek het jou verdrink jy wou net asemhaal
Ek het soos ‘n kind op die teer neergeval
Op my kniëe al gebid en gepleit
Op my kniëe op die grond neergesmyt
Kyk na my
Ek is middeldeur gesny
Ek sit en staar die tyd verby
Kyk na my
Ek en jy
Hierdie modder word weer klei
‘n Vormende beeld wat bly
Kyk na my
In my oë skoonveld skoonbeeld beeldskoon
In my oë my held my hart my droom
Op my vensterbank van hout en swaar metaal
Op my vensterbank het jy my weer kom haal
Kyk na my
Ek is middeldeur gesny
Ek sit en staar die tyd verby
Kyk na my
Ek en jy
Hierdie modder word weer klei
‘n Vormende beeld wat bly
Kyk na my
Kyk na my
Kyk na my
Kyk na my
Kyk na my
(Kyk na my)
Was nog nie so weerloos soos nou
(Kyk na my)
Het nog nooit iemand so vertrou
(Kyk na my)
Jy was waar niemand nog was nie
(Kyk na my)
Kyk na my
Ek is middeldeur gesny
Ek sit en staar die tyd verby
Kyk na my
Ek en jy
Hierdie modder word weer klei
‘n Vormende beeld wat bly
Kyk na my
Written by: Johan Vorster, Karen Zoid