ミュージックビデオ

Krummel en Baksteen
{artistName}の{trackName}のミュージックビデオを見る

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Songwriter

歌詞

Oor die Vrystaat vlaktes loop 'n ou legende Dis 'n ou bende verhaal In die vroeë Nineties het die boere Laaities, nog vir kattekwaad betaal Meneer Jan. A Hartman haal sy pikswart Rottang uit sy boekrak kabinet En jy hoop die gebreide Springbokvel In jou onderbroek sal jou red Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? Krummel is kort en ou Baksteen breed As jy dalk vergeet wie's wie Krummel is die leier van die KGB's, en Baksteen sy Appy Die KGB's is die Kort-Gat-Bliksems, hulle soek meestal skoor Maar hulle grootste missie is om sonder Permissie is om verniet kos op te spoor Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? Op 'n dag, by 'n publieke kraan Lê die water wyd versprei En Krummel drink daat na 'n Rugby Practice, en begin vir Baksteen spuit Baksteen spring toe in die groot Plas water, om vir Krummel nat te spat Maar hy gly en val in die modder water Plat op sy gat Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? En so ontstaan daar toe 'n twee geveg Reg agter die mans-koshuis En ons almal volg soos die twee gesels Oor hoe hulle mekaar gaan wys Wie's die tough-ste, Wie't die meeste spoed, wie't die beste upper-cut? En ons vorm 'n sirkel, en begin te cheer Toe begin die vuiste klap So halfuur later lui die klok vir ete En die fight stop in sy spoor En soos ons stap vra Krummel vir Baksteen "Het jy nog 'n ietsie oor?" Ja, my broer, ek skuld jou nog een Ek is jammer ek het jou gebyt Nee wat, "don't be sorry", ek het jou vergewe Ons gaan aan na etenstyd Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score? Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen Jy speel met die leeu se snor Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen Sal jy my 'n ietsie score?
Writer(s): Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out