クレジット

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Keyboards
Floors
Floors
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer

歌詞

Ek kan nie meer wag nie, wil nie meer dink nie, gaan dit nie los nie
Jy soek my al lankal, ek gaan vir jou val, jy maak 'n man mal
Sit jou lippe op my dat ek warm kan raak
Sit jou lyf hier teen my, dis al wat saak maak
Jou oë is 'n vuurdoop, maak jy jou hart oop, gaan jy oor my loop
Ek ken al die tekens, ken al die redes, mag ek op ons wens
Sit jou lippe op my dat ek warm kan raak
Sit jou lyf hier teen my, dis al wat saak maak
Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene, dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil vat en soek vir moeilikheid
Dis wat jy doen, ja, jy, dis wat jy doen aan my
Jy speel hierdie game en kleur oor die lyne, ek weet jy's myne
Jou hart is die mooiste, lippe die rooiste, soene die beste
Sit jou lippe op my dat ek warm kan raak
Sit jou lyf hier teen my, dis al wat saak maak
Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene, dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil vat en soek vir moeilikheid
Dis wat jy doen, ja jy, dis wat jy doen aan my
Ek raak verlief as ek net na jou kyk
En my hele wêreld staan stil hier voor my
Jou ritme pas reg in my hartklop
Ek wens ek kon die tyd laat stop
Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene, dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil vat en soek vir moeilikheid
Dis wat jy doen, ja jy, ek gaan vanaand belei
Dis wat jy doen, ja jy, dis wat jy doen aan my
Dis wat jy doen aan my
Written by: B. Peyper, N. Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...