クレジット

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Keyboards
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer

歌詞

Soms is ek hard op jou
Soms praat ek net te gou
En dan sê ek dinge
En dinge raak sinne
Wat eerder kon bly
Maar weet jy’s my hart se taal
In jou oë het ek diep verdwaal
En weet jy’s my rykdom
En weet jy's my sonopkoms, my skat
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
Na seer kom genesing
Al voel dit soos rou
Sal die donker ook vlug want
Jy is die lig, my skat
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
As die water dan rof raak
En ons paaie kom stof maak
As ons oë kon verblind
Om ons harte te sink
Ek sal nooit ophou soek na ons
Ek sal nooit ophou veg vir ons
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Want ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly
Written by: Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...