ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Willem Botha
Willem Botha
Vocals
Christie Schutte
Christie Schutte
Keyboards
Cobus Schutte
Cobus Schutte
Guitar
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Willem Botha
Willem Botha
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

歌詞

[Verse 1]
Hoe verstaan ek jou nou
Waar het ek jou verloor
Waar’t jou hart ophou klop vir my
Stop vir my, Kimberley
[Verse 2]
Vas gevang in ‘n gat
Jou rande rof en nie glad
Jy's 'n nege karaat en jy
Sny deur my, Kimberley
[Verse 3]
Waar het ek jou verloor?
[Chorus]
Kimberley
Weet jy daar is niemand soos jy nie
Al die diamante wat ek vashou kom nie naby jou
Ek sal nooit laat gaan nie, sal vashou aan jou, Kimberley
Ek sal nooit ooit dit kan verstaan nie
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier, my Kimberley
[Verse 4]
Soms was ek so verkeerd
Ek sê dit moeilik ek weet
Maar ek wou oorkom en praat met jou
So praat met my, Kimberley
[Verse 5]
Waar het ek jou verloor?
[Chorus]
Kimberley
Weet jy daar is niemand soos jy nie
Al die diamante wat ek vashou kom nie naby jou
Ek sal nooit laat gaan nie, sal vashou aan jou, Kimberley
Ek sal nooit ooit dit kan verstaan nie
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier, my Kimberley, oh-oh (Kimberley)
[Verse 6]
Wat sal ek moet doen dat jy weer
Terug na my sal keer en meer gee?
Ek sal nooit weer jou net kan laat gaan
[Chorus]
Kimberley (Weet jy daar is niemand soos jy nie)
Kimberley (Al die diamante wat ek vashou)
Kom nie naby jou
Ek sal nooit laat gaan nie, sal vashou aan jou, Kimberley
Ek sal nooit ooit dit kan verstaan nie
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier, my Kimberley oh-oh (Kimberley)
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier, my Kimberley
Written by: Willem Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...