クレジット
PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tom Jans
Songwriter
歌詞
As jy my nou kon sien
Die een wat sê dis beter om weg te gaan
Die een wat sê dis beter om alleen te staan
As jy net nou vir my kon sien
As ek jou vas kon hou
Net vir 'n oomblik jou myne maak
Net vir 'n oomblik tyd terug kon draai
As ek jou nou kon vashou
Want ek was te lank in die wind
Te lank in die reën
Ek maak doen met dit wat ek kan
Ek kyk weer terug en verlang solank
Die vryheid van jou hand
Lê weer aan jou warm kant vir nou
As jy my nou al kon hoor
Hoe ek sing songs vir die eensaam ou
En ek droom drome van jou arms nou
As jy net nou vir my kon hoor
Want ek was te lank in die wind
Te lank in die reën
Ek maak doen met dit wat ek kan
Ek kyk weer terug en verlang solank
Die vryheid van jou hand
En lê weer aan jou warm kant vir nou
Ek was te lank in die wind
Te lank in die reën
Ek maak doen met dit wat ek kan
Ek kyk weer terug en verlang solank
Die vryheid van jou hand
En lê weer aan jou warm kant vir nou
Written by: Tom Jans