クレジット

COMPOSITION & LYRICS
Lethan Fisher
Lethan Fisher
Songwriter

歌詞

Rjay, joh, Jay, dis AG-B baby
Ek, ek wikkel, ek, ek wikkel, wikkel
Ek, ek wikkel, ek, ek wikkel, wikkel
Ek, ek wikkel, ek, ek wikkel, wikkel
Ek, ek wikkel
Wikkel nou daai heupe en doen dit lekker
Gooi jy met die skouers en drop it lower
Gooi jy met die bene, gooi daai lyfie
Die vloer is joune, dis joune
Wikkel nou daai heupe en doen dit lekker
Gooi jy met die skouers en drop it lower
Gooi jy met die bene, gooi daai lyfie
Die vloer is joune, dis joune
Kom en beweeg daai lyf van jou
Vanaand wil ek dans met jou
Ek kan sien in jou way hoe jy my verlei
Jy doen net wat jy wil vir my
Kom en beweeg daai lyf van jou
Vanaand wil ek dans met jou
Ek kan sien in jou way hoe jy my verlei
Jy doen net wat jy wil vir my
Die vloer is joune, kom skud daai heupe los
Jy dans so lekker, kom gee die hond sy kos
Kom en dans met my, vanaand is dit net ek en jy
Die way hoe sy dan nou net af gaan, sy doen dit lekker verby
Kom skud net daai lyfie, want jy is nie styf nie
Ek gaan jou nie byt nie, kom dans met my
Kom skud net daai lyfie, want jy is nie styf nie
Ek gaan jou nie byt nie, kom dans met my
Wikkel nou daai heupe en doen dit lekker
Gooi jy met die skouers en drop it lower
Gooi jy met die bene, gooi daai lyfie
Die vloer is joune, dis joune
Wikkel nou daai heupe en doen dit lekker
Gooi jy met die skouers en drop it lower
Gooi jy met die bene, gooi daai lyfie
Die vloer is joune, dis joune
Dis AG-B baby
Kom laat ons dans die hele aand
As jy gedink het dat jy gaat dan hier kom staan
Girl, drop it lower, girl, drop it lower
Girl, skud daai boude, kom skud daai boude
Ja, send my net die location
En AG-B is in die huis in
Ja, kom hierdie drummer man
Ja, dan maak ons dit aan, drop dit op die pavement
Ek sê mister drummer man
Ja, kom dans jou voete lam
Ek sê mister drummer man
Ja, kom dans jou voete lam
Kom en beweeg daai lyf van jou
Vanaand wil ek dans met jou
Ek kan sien in jou way hoe jy my verlei
Jy doen net wat jy wil vir my
Kom en beweeg daai lyf van jou
Vanaand wil ek dans met jou
Ek kan sien in jou way hoe jy my verlei
Jy doen net wat jy wil vir my
Wikkel nou daai heupe en doen dit lekker
Gooi jy met die skouers en drop it lower
Gooi jy met die bene, gooi daai lyfie
Die vloer is joune, dis joune
Wikkel nou daai heupe en doen dit lekker
Gooi jy met die skouers en drop it lower
Gooi jy met die bene, gooi daai lyfie
Die vloer is joune, dis joune
Ek wikkel, ek wikkel, wikkel
Ek wikkel, ek wikkel, wikkel
Ek wikkel, ek wikkel, wikkel
Ek wikkel
Gangnam style, Gangnam style
Gangnam style, Gangnam style
Gangnam style, Gangnam style
Gangnam style, Gangnam style
Written by: Lethan Fisher
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...