歌詞

Sy bloed het gevloei Op die heuwel van Golgotha Vir jou en vir my Om oorwinning te verkry Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees Sy bloed het gevloei Op die heuwel van Golgotha Vir jou en vir my Om oorwinning te verkry Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees Deur Sy bloed is ek genees Deur Sy bloed is ek genees Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees Deur Sy bloed is ek genees Deur Sy bloed is ek genees Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees Deur Sy bloed is ek genees Deur Sy bloed is ek genees Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees Dit maak nie saak hoe ek voel nie Dit maak nie saak hoe ek lyk nie Deur Sy bloed is ek genees
Writer(s): Donovan Jacobs Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out