ミュージックビデオ
Corne Pretoriusのトップソング
同様の曲
クレジット
COMPOSITION & LYRICS
Johnny de Ridder
Songwriter
歌詞
Dis nie my eerste rodeo nie
Ek hierdie ene al gesien
Jy vingers gly oor hierdie letsels van my, baby
Dis nie my eerste rodeo nie
Jy praat te veel
En ek luister nie
Gaan jy jou hele lewe lank luister wat hulle sê?
Of gaan jy saam my in die berge in die gras loop lê?
Gee my iets om in te glo
Gee my iets om in te glo
Gee my 'n rigting
'N Boodskap
'N Belofte van bo
Gee my net iemand
Gee my iets om in te glo
Want ek wil glo
Lê jou hande op my
Gee my iets om in te glo
Lê jou hande op my
Dis nie ons eerste rodeo nie
Ons het hierdie ene al gesien
Jy kyk vir my staan in die deurkoessyn, baby
Dis nie my eerste rodeo nie
Kyk dit gebeur
Mooi dinge breek
Gaan ons nou net opgee op wat ons wou hê?
Of gaan ons vannaand in ons toekoms belê?
Gee my iets om in te glo
Gee my iets om in te glo
Gee my 'n rigting
'N Boodskap
'N Belofte van bo
Gee my net iemand
Gee my iets om in te glo
Want ek wil glo
Lê jou hande op my
Gee my iets om in te glo
Lê jou hande op my
Want ek wil go
Lê jou hande op my
Gee my iets om in te glo
Lê jou hande op my
Ek voel so leeg
Maar my kar se tenk is vol
Vanaand wil ek net ry
Terwyl die aardbol in die son in rol
Hierdie is my redes om boontoe te kyk
EEN: Dis vernuut
TWEE: Die wolke is nooit dieselfde nie
Soms is die hemele aan die brand
Partykeer is die hemele aan die brand
Gee my net iets om in te glo
Want ek wil glo
Lê jou hande op my
Gee my iets om in te glo
Lê jou hande op my
Want ek wil go
Lê jou hande op my
Gee my iets om in te glo
Lê jou hande op my
Writer(s): Hunter Kennedy
Lyrics powered by www.musixmatch.com