album cover
Die Heimwee
album cover
Die Heimweeは、アルバム『{albumName}』の一部として2021年11月26日にJust MusicによりリリースされましたDie Heimwee - Single
2021年11月26日
レーベルJust Music
BPM
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

My Sarie Marais lê so ver van my hart
Soos 'n skat weggesteek op 'n seerowerskaart
Ballade vir 'n enkeling, 'n soeker wat nooit vind
Hier kom die Alibama, ek's verlief op die kind
Loop ons so onderdeur die maan
Loop ons so onderdeur die maan
Loop ons so onderdeur die maan
Ek en my suikerbossie saam
Ek en my suikerbossie saam
Goeiemôre, my vrou, hier's 'n soentjie vir jou
As die suidoester waai, hier van daar na Mosselbaai
En as jy verdwaal kan jy vloek in jou taal
So bring my terug na die ou Transvaal
Loop ons so onderdeur die maan
Loop ons so onderdeur die maan
Loop ons so onderdeur die maan
Ek en my suikerbossie saam
Ek en my suikerbossie saam
O, Bokkie, ek wil jou hê
Ek wil reg langs by jou lê
Verdwaal in jou gedagtes
Vir 'n oomblik of twee
O, Bokkie, ek wil jou hê
Soos die strand voel oor die see
Gee oor aan die ja
En laat ons twee dans
Loop ons so onderdeur die maan
Loop ons so onderdeur die maan
Loop ons so onderdeur die maan
Ek en my suikerbossie saam
Ek en my suikerbossie saam
Ek en my
Ek en my
Ek en my suikerbossie saam
Ek en my
Ek en my
Ek en my suikerbossie saam
Written by: Andre Scheepers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...