ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Duet Vocals
Lianie May
Lianie May
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer

歌詞

Sê dit, sê dit weer, sê dit nog 'n keer, ek het so na jou verlang
Ek het als probeer om my hart te keer, maar ek's uitgevang
Ek is smoorverlief, jy't my weggedief, nie gedink dat jy bestaan
Jy't gesien dis weer volmaak
En as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe vir my sin, sin, sin, sin, sin
My baby, as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe weer sin
My baby, as jy sing
Jy't my opgespoor in die middel van wat ek dink was net 'n droom
Jy't my dolverlief en my definitief tot my ore toe
In jou woorde in, in jou diepste in, daar waar niemand ons kon kry
Dis 'n moet, net ek en jy
En as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe vir my sin, sin, sin, sin, sin
My baby, as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe weer sin
My baby, as jy sing, ontsnap ek weer
baby, as jy sing, kan niks my keer
baby, as jy sing, het ek geen verweer
My baby, as jy sing, soek ek niks meer
Sing, sing, sing, sing, sing
Sing, sing, sing, sing, sing
My baby, as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe weer sin
En as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe vir my sin, sin, sin, sin, sin
My baby, as jy sing, sing, sing, sing, sing
Maak die lewe weer sin
My baby, as jy sing
My baby, as jy sing
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...