ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Sean Else
Sean Else
Producer

歌詞

'n Honderdduisend jaar gelede was ek net die grotman van 'n stam
En elke dag opsoek na vuur om iets te braai, ek slag vir jou 'n ram
Dit was genoeg, dit was net ons twee saam
Ons flous die man in die maan
Maar hoe wil jy my hê?
Kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg?
Wens jy loop net weg en sê jy's klaar met my
Want jy lig my op
En jy breek my af
Alles om jou wêreld te betower
Wie die laaste lag, vra ek vir jou
Wens jy loop net nou en sê jy's klaar met my
Voel jy ooit nog iets vir my of dryf jy elke dag net verder weg?
Want alles wat jy doen en sê loop altyd uit op 'n moddergooigeveg
Hoe lank gaan dit vat, ek voel jy hou verby my
Ek voel jou mes deur my sny
Maar hoe wil jy my hê?
Kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg?
Wens jy loop net weg en sê jy's klaar met my
Want jy lig my op
En jy breek my af
Alles om jou wêreld te betower
Wie die laaste lag, vra ek vir jou
Wens jy loop net nou en sê jy's klaar met my
'n Honderdduisend jaar gelede was ek net die grotman van 'n stam
Maar hoe wil jy my hê?
Kan jy vir my sê
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg?
Wens jy loop net weg en sê jy's klaar met my
Want jy lig my op
En jy breek my af
Alles om jou wêreld te betower
Wie die laaste lag, vra ek vir jou
Wens jy loop net nou en sê jy's klaar met my
Klaar met my
Klaar met my
Written by: Bok van Blerk, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...