ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Jay
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Producer
歌詞
[Verse 1]
Almal staar die heeltyd na haar
Sy's goud, sy's stout
Ek kan nie bedaar nie
Ek wil nie bedaar nie
[Verse 2]
Almal weet sy kom nie van hier
My hart, my lyf
Dryf my teen die mure uit
Daar brand 'n vuur in my
Kom staan hier langsaan my
[Verse 3]
Sy sê sy kom van Benoni af
Platinum blond en sy hou van jag
Sy braai 'n steak met haar oë toe
Nommer een op die Superbru
En 'n broekie soos altyd, sjoe, sjoe, sjoe
[Verse 4]
Sy sê sy kom van Benoni af
Sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister Heuwels Fantasties
Sy't modelle vir maatjies
Maar ek kyk nie na hulle nie, nie, nie
Gee my Benoni
[Verse 5]
Ek raak mal as jy aan my raak
Net jy, net ek
Jou heupe, perfeksie
So, so, so sexy
[Verse 6]
Wat is dit wat jy aan my doen?
Jou hart, jou lyf
Dryf my teen die mure uit
Daar brand 'n vuur in my
O, kom staan hier langsaan my
[Verse 7]
Sy sê sy kom van Benoni af
Platinum blond en sy hou van jag
Sy braai 'n steak met haar oë toe
Nommer een op die Superbru
En 'n broekie soos altyd, sjoe, sjoe, sjoe
[Verse 8]
Sy sê sy kom van Benoni af
Sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister Heuwels Fantasties
Sy't modelle vir maatjies
Maar ek kyk nie na hulle nie, nie, nie
Gee my Benoni
[Verse 9]
Benoni, ek hou nie van jou nie
Ek's lief vir jou
Ek wou nie so gou nie
Maar nou's die tyd vir my en jou
[Verse 10]
Sy sê sy kom van Benoni af
Platinum blond en sy hou van jag
Sy braai 'n steak met haar oë toe
Nommer een op die Superbru
En 'n broekie soos altyd, sjoe, sjoe, sjoe
[Verse 11]
Sy sê sy kom van Benoni af
Sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister Heuwels Fantasties
Sy't modelle vir maatjies
Maar ek kyk nie na hulle nie, nie, nie
Gee my Benoni
Written by: Johan Oberholzer