ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruhan Du Toit
Producer
Murray Lubbe
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
歌詞
[Verse 1]
Alles eindig na dit begin
Eers te veel en dan is daar te min
Alle vure brand uit, maar met jou en met my is dit anders
[Verse 2]
Water kook en dan word dit koud
Eerste jonk en dan word ons oud
Elke uurglas loop uit, maar met jou en met my is dit anders
[Verse 3]
Het ek jou als gegee wat ek kan gee?
Jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef
En jou elke dag herinner jy's my hele lewe
Ek wil eendag kan sê ek
[Verse 4]
Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy's bang
As jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
Ek wil eendag kan sê ek het
[Verse 5]
Dinge raas en dan word dit stil
Een miljoen en dan is daar nul
Alle vure brand uit, maar met jou en met my is dit anders
Oe, en teen die laaste gety bly ons veg, ek en jy teen die branders
[Verse 6]
Het ek jou als gegee wat ek kan gee?
Jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef
En jou elke dag herinner jy's my hele lewe?
Ek wil eendag kan sê ek
[Verse 7]
Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy's bang
As jy weg is vir sekondes het ek jou verlang?
Ek wil eendag kan sê ek het
Eendag kan sê ek het
[Verse 8]
Het ek jou als gegee wat ek kan gee?
Jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef
En jou elke dag herinner jy's my hele lewe?
Ek wil eendag kan sê ek het
[Verse 9]
Het ek jou beskerm teen 'n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy's bang
As jy weg is vir sekondes het ek jou verlang?
Ek wil eendag kan sê ek het
Ek wil eendag kan sê ek het
Ek wil eendag kan sê ek het
Written by: Johan Oberholzer