ミュージックビデオ

Steve Hofmeyr - Redgebed
{artistName}の{trackName}のミュージックビデオを見る

特集

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

歌詞

Ag Here, sien ons seine Ons is so verlore hier Ons spore dwaal deur tuine Ons voete hou, maar ons harte brand soos vuur Ek staan by u soldate Maar ons loop in sirkels hier U ken ons koördinate Kom haal my dan as u dink my tyd is hier Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres Ek het Jona twee vers vier tot ses Ek het 'n redgebed Is dit al wat ek moet hê? Ek het 'n instapkaart na u koningshuis Gebind aan die voet van die Seun se kruis Ek het 'n redgebed Is dit al wat ek moet hê? Want dis al wat ek nog het Ek is oorgewig aan sonde En te lig gevind vanaand Ek bied u al my wonde Dat genade al is wat ek nog verstaan Ek staan by u soldate Maar ons loop in sirkels hier U ken ons koördinate Kom haal my dan as u dink my tyd is hier Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres Ek het Jona twee vers vier tot ses Ek het 'n redgebed Is dit al wat ek moet hê? Ek het 'n instapkaart na u koningshuis Gebind aan die voet van die Seun se kruis Ek het 'n redgebed Is dit al wat ek moet hê? Want dis al wat ek nog het Dis al wat ek nog het Ek het 'n redgebed vanaand
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out