クレジット
PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Vocals
Analda Breedt
Background Vocals
Arnold Coleske
Background Vocals
Christoph Kotze
Background Vocals
Johan C Venter
Background Vocals
Mynette Potgieter
Background Vocals
Ruhan Du Toit
Background Vocals
Sharon Jacobs
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux Oosthuizen
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Jan Hoogendyk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Paulo Azevedo
Producer
歌詞
'n Boer se lont is kort sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stil bly as jy eintlik wil skree
Ja, 'n boer se lont is kort, jy weet
Oom Jan drink sy whisky, ek kyk na my bier
Ons sit en gesels oor die reën en die vuur
En die wêreld daar buite en als wat gebeur
Jy moet kyk na jouself as jy hier wil oorleef
'n Boer se lont is kort sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stil bly as jy eintlik wil skree
Ja, 'n boer se lont is kort, jy weet
Ons praat oor koerante en die nuus wat ons lees
Ons lag tot ons huil en dan lag ons maar weer
Jy moet sterk staan en aanhou al wil alles jou breek
Jy moet kyk na jouself as jy hier wil oorleef
Ja, 'n boer se lont is kort sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stil bly as jy eintlik wil skree
Ja, 'n boer se lont is kort, jy weet
Ons lag tot ons huil en dan lag ons maar weer
Ons moet kyk na mekaar as ons hier wil oorleef
(Vat hom man, kom aan)
Ja, 'n boer se lont is kort sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stil bly as jy eintlik wil skree
Ja, 'n boer se lont is kort, jy weet
'n Boer se lont is kort, jy weet
Oom Jan vat 'n loopdop, dan wonder ek weer
Of 'n loopdop sal help vir wat buite gebeur
Kyk hy vir my met 'n glimlag so breed
Dis die een wat bly lag wat die toekoms beheer
Dis die een wat bly lag wat die toekoms beheer
Written by: Jan Hoogendyk